Fairview Homestead | Philda Benkenstein
2
archive,paged,author,author-phildabenk,author-2,paged-7,author-paged-7,ajax_fade,page_not_loaded,boxed,,qode-title-hidden,qode-theme-ver-10.1.1,wpb-js-composer js-comp-ver-4.9.2,vc_responsive
Heritage matters / 31.03.2012

George wat nie veel geskiedkundige argitektuur het om mee te spog nie, kan gelukkig nou tog groots wees op die Kaapse Georgiaanse styl woning, Fairview wat met groot sorg en toewyding gerestoureer is deur die huidige eienaars, Mev Philda en Dr Desmond Benkenstein. Alhowel reeds in 1841 tot stand gekom het, is meeste van die dorp se karaktervolle en geskiedkundige huise gesloop. Fairview wat terugdateer na 1861, dien vandag as 'n gesinswoning en as smaakvolle ingerigte gastehuis. Die gasteboek getuig daarvan dat toeriste vanoor die wêreld dit 'n verruklike ondervinding gevind het om hier tuis te gaan.