Fairview Homestead | Blog
17534
paged,page-template,page-template-blog-large-image,page-template-blog-large-image-php,page,page-id-17534,paged-7,page-paged-7,ajax_fade,page_not_loaded,boxed,,qode-title-hidden,qode-theme-ver-10.1.1,wpb-js-composer js-comp-ver-4.9.2,vc_responsive

When I had been running the B&B for close on 15 years I told myself that it was time to start writing down all these stories about the restoration process, the day to day joys and frustrations of running a guest house and of course all the recipes and tips that I’m forever dishing out. Two of our children regularly contribute – our daughter Nelleke Elston, a chef specializing in food styling, as well as our son Alex Benkenstein who shares a love for the ocean with his dad and oldest brother and has an ease with words that his mom stands in awe of. In the category “My B&B Life” I share the stories of a house and garden, lovingly restored and shared with our guests.


 

Secrets first: we cook apple slices in a small quantity of water with one heaped teaspoon of sugar. These apple slices go into the bottom of the cake tin. This is how Probst Bakery used to do it in Walvis Bay and the Benkies love cheesecake this way. Bake a day before you want to serve it to allow the flavour and texture to develop. Geheime eerste: ons kook appelskywe (so 2 appels) in bietjie water met 1 opgehoopte teelepel suiker in en sit dit onder in die koekpan. Dis soos Probst Bakkery in Walvis dit maak by en vir die Benkies net 'n lekker ekstratjie. Bak dit ten minste een dag voor jy dit wil bedien sodat die geure/tekstuur kan ontwikkel.

George wat nie veel geskiedkundige argitektuur het om mee te spog nie, kan gelukkig nou tog groots wees op die Kaapse Georgiaanse styl woning, Fairview wat met groot sorg en toewyding gerestoureer is deur die huidige eienaars, Mev Philda en Dr Desmond Benkenstein. Alhowel reeds in 1841 tot stand gekom het, is meeste van die dorp se karaktervolle en geskiedkundige huise gesloop. Fairview wat terugdateer na 1861, dien vandag as 'n gesinswoning en as smaakvolle ingerigte gastehuis. Die gasteboek getuig daarvan dat toeriste vanoor die wêreld dit 'n verruklike ondervinding gevind het om hier tuis te gaan.